Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Marieta Doen Dit Weer
Marieta Rademeyer van Gansbaai Primêr het op 5 Oktober vanjaar weer eens ‘n toekenning ontvang.
Eerste Dag Hospice Vir Gansbaa...
‘n Vrywillige werker vertel die volgende: “Toe ek 5 jaar gelede as vrywilliger by Overstrand Hospice aangesluit het, het ek geen benul gehad wat “Dag-Hospice” beteken nie...
Plaasuitreikgroep
“Die Plaasuitreikgroep wat hulle beywer om die Evangelie van Jesus Christus na plaaswerkers in die Baarskeerdersbos omgewing te neem, het wonderlike ondersteuning van die Kerkraadslede van die B...
In Memoriam Bessie Van Boom
Wyle Elizabeth Agnes van Boom, beter bekend as Bessie, is op 26 September 2013 in die ouderdom van 80 jaar oorlede.
Huis E Baljaar Weer
Die bevoorregte dogters van Huis E van Herberg Kinderhuis in Robertson se gebruiklike kuier in Gansbaai was weer eens met vreugdes en opgewondenheid gevul.
Dans Asof Niemand Jou Sien Nie
Een van die eerste dinge wat ons die kleintjies leer om motories te kan ontwikkel is om hande te klap. Eers sommer net en later op die maat van musiek.
Duiwenuus En Vlieguitslae
Die duiwe is Saterdag om 07h10 op Hopetown losgelaat. Daar was stormsterk wind op sekere dorpe in die binneland. Die duiwe het die afstand van 711km volgens GPS gemeet eers Sondag voltooi. Uitslae is ...
Marieta doen dit weer
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 17 Oct 2013
Marieta Rademeyer van Gansbaai Primêr het op 5 Oktober vanjaar weer eens ‘n toekenning ontvang.
‘n Vrywillige werker vertel die volgende: “Toe ek 5 jaar gelede as vrywilliger by Overstrand Hospice aangesluit het, het e...
Plaasuitreikgroep
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 17 Oct 2013
“Die Plaasuitreikgroep wat hulle beywer om die Evangelie van Jesus Christus na plaaswerkers in die Baarskeerdersbos omgewing te neem, ...
In Memoriam Bessie van Boom
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 17 Oct 2013
Wyle Elizabeth Agnes van Boom, beter bekend as Bessie, is op 26 September 2013 in die ouderdom van 80 jaar oorlede.
NGK Jeugbasaar GROOT sukses
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 17 Oct 2013
Kollage van Jeugbasaar
Huis E baljaar weer
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 17 Oct 2013
Die bevoorregte dogters van Huis E van Herberg Kinderhuis in Robertson se gebruiklike kuier in Gansbaai was weer eens met vreugdes en opgewo...
Een van die eerste dinge wat ons die kleintjies leer om motories te kan ontwikkel is om hande te klap. Eers sommer net en later op die maat ...
Gansbaai Gholfnuus
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 17 Oct 2013
Gholfnuus
Duiwenuus en Vlieguitslae
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 17 Oct 2013
Die duiwe is Saterdag om 07h10 op Hopetown losgelaat. Daar was stormsterk wind op sekere dorpe in die binneland. Die duiwe het die afstand v...






